Hoe om hierdie funksie te gebruik
Kry aanwysings waarheen jy wil gaan. Hierdie funksie sal jou stap-vir-stap aanduidings gee hoe om van een adres na 'n ander te kom.
In die FROM en TO velde, sleutel die volle adres in (in Engels), bv 123 West Street, Kensington, Johannesburg, South Africa.
Daar sal 'n interaktiewe kaart gewys word me volle aanduidings.
Op die kaart kan jy in inbeweeg en uitbeweeg deur te kliek.
Jy hoef nie die volle adres in te tik nie, byvoorbeeld FROM Johannesburg, South Africa TO: Durban, South Africa.
Jy kan ook hierdie aanduidings uitdruk deur te kliek.
Sleep (kliek, hou en trek) die op die kaart en daar sal interaktiewe fotos gewys word van die plekke waarheen jy wil gaan.
Terloops, hierdie funksie werk vir amper enige plek in die wêreld, nie net vir Suid-Afrika nie.
|
Ongelukkig is hierdie funksie net in Engels beskikbaar
Sleutel in die From en To dorpe (in Engels) in die formaat bv Cape Town, South Africa
|