Suid-Afrika het 862 gelyste dorpe en stede. Hierdie dorpe wissel van 'n handvol inwoners tot Johannesburg se groter metropolitaanse gebied met 10 miljoen mense.
Dorpe en stede in die Wes-Kaap is deurtrek met geskiedenis en dateer terug na die 17de eeu.
Die grootste stad in die land, Johannesburg, was gevorm in 1886 as gevolg van die goudstormloop.
Kimerley het die eerste straatlampe in die wêreld gehad en was gevorm na die reuse ontdekking van diamante.
|