Travelling South Africa
beplan jou rit    aanwysings    besienswaardighede    nasionale paaie    862 dorpe    9 provinsies    19 diensleweraars    kontak ons    teken in

Beplan jou rit

Demo

English | Afrikaans
tuisblad
hoe dit werk
nuusbrief
suid-afrika
jou rit
adverteer
diensleweraars
registreer
werfkaart
handige skakels
voorwaardes
kontak ons
teken in
 
 
Dienste
Avontuur (1)
Lugdienste (5)
Besienswaardighede (0)
Bed en Ontbyt (1)
Motorhuur (1)
Algemeen (1)
Hotelle (1)
Restourante (7)
Tegnologie (1)
Reisagente (1)
Voertuie (2)
 


travellingsouthafrica.co.za offer jou 'n unieke en hoogs inligtingsryke manier om deur Suid-Afrika te reis, alles gratis.

Hierdie webwerf is tweetalig daar kan omgeskakel word tussen Engels en Afrikaans met een enkele kliek (sien links bo op die skerm net bo die Tusblad knoppie) of kliek hier.

Jy het toegang tot 'n verskeidenheid inligting tot 862 dorpe in 9 provinsies. Vir daardie dorpe en provinsies, lys ons honderde diensleweraars, wat strek van bed & ontbyt ondernemings, tot restaurante, dinge om te sien & doen en baie, baie meer.

Jy het verder ook toegang tot 'n versameling van inligting oor Suid-Afrika, statistieke, dorpe, provinsies, nasionale paaie, eg Suid-Afrikaanse woorde en nog meer

Hierdie webwerf bied jou die geleentheid om jou rit vooruit te beplan, gedetailleerde aanwysings te kry, geldeenhede om te skakel en meer.

Geniet dit!

Beplan jou rit

Suid-Afrika is 'n relatiewe groot land (ongeveer twee keer so groot soos Texas) met 'n uitgestrekte platteland, gereeld met min te sien of te doen. Tot nou toe.

Onthou jou rit is nie 'n bestemming nie, maar die reis self. Maak die beste daarvan.

Voordat jy jou rit aanpak, kan jy nou 'n gedetailleerde beplanning doen. Jy kan plekke besoek waarvan jy nog nooit gehoor het nie en oorstop in kleim obskure dorpe, ver weg van die gewoel van alledaagse lewe.

Beplan jou roete vanaf dorp na dorp, kry gedetailleerde aanwysings, win meer inligting in insake dinge te sien en doen, skakel geldeenhede om en beplan jou rit langs die land se 15 nasionale paaie.

Meer...

Beplan jou reis

Jy kan nou enige aantal roeteplanne van een dorp na die volgende skep. By elke oorstop kan jy meer inligting verkry vir diensleweraars in die spesifieke dorp.

Meer...

Aanduidings

Hier is 'n funksie wat jou gedetailleerde aanwysings gee van dorp na dorp.

Meer...

Besigtigings

Beskrywing van sommige van Suid-Afrikase meer prominente besienswaardighede

Meer...

Wisselkoers omskakeling

'n Handige manier om jou geldeenhede om te skakel met opdatum wisselkoerse

Meer...

Nasionale paaie

Hierdie wys vir jou die roetes wat jy kan volg op die land se 15 nasionale paaie

Meer...


 
Adverteer

Adverteer nou

Adverteer jou organisasie op hierdie webwerf. Ons tariewe is hoogs mededingend en ons bemarking is gemik direk na jou klante.

Meer...

Geklassifiseerd met logo - nasionaal R 1,500 per jaar
Lys van jou organisasie met 150 karakter bewoording, telefoon-/faks- en selnommers, epos en webwerfadresse - nasionaal (sal verskyn op elke soek vir jou spesifieke kategorie van dienslewering)

Geklassifiseerde lys - per dorp Gratis
Lys van jou organisasie met 150 karakter bewoording, telefoon-/faks- en selnommers, epos en webwerfadresse - per dorp

Geklassifiseerd met logo - nasionaal R 2,500 per jaar
Lys van jou organisasie met 150 karakter bewoording, telefoon-/faks- en selnommers, epos en webwerfadresse, logo en 'n direkte skakel na jou webwerf - nasionaal (sal verskyn op elke soek vir jou spesifieke kategorie van dienslewering)

Geklassifiseerd met logo - per dorp R 200 per jaar
Lys van jou organisasie met 150 karakter bewoording, telefoon-/faks- en selnommers, epos en webwerfadresse, logo en 'n direkte skakel na jou webwerf - per dorp

Tuisblad advertensie R 2,500 per jaar
Logo met direkte skakel na jou webwerf


Suid-Afrika

Suid-Afrika staan bekend as die reënboognasie, as gevolg van die wye verskydenheid van mense, kulture en tale.

Hierdie webwerf verskaf in diepte inligting omtrent Suid-Afrika, ingesluit statistieke, 862 stede en dorpe, 9 provinsies, 'n gedetailleerde en interaktiewe kaart van die land en 'n lys van eg Suid-Afrikaanse woorde wat net hier gebruik word.

Meer...

Stede en dorpe

Hierdie gee jou toegang tot 'n gedetailleerde lys van 862 dorpe, kaarte, skakels na inligtings webwerwe, diensleweransiers in elke dorp en meer

Meer...

Provinsies

Suid-Afrika het 9 provinsies, elk met sy eie fauna, flora, kultuur en mense. Hierdie afdeling gee jou statistieke en bewoording vir elke provinsie.

Meer...

Kaart van Suid-Afrika

'n Groot interaktiewe kaart van Suid-Afrika waar jy tot op straatvlak kan inbeweeg

Meer...

Statistieke

Hierdie afdeling verskaf 'n wye verskeidenheid van statistieke oor Suid-Afrika, kommunikasie infrastruktuur, ekonomie, geografie, regering, militêre sake, die mense en vervoer.

Meer...

Eg Suid-Afrikaanse woorde

'n Verduideliking van eg Suid-Afrikaanse woorde

Meer...

 






Ons dank aan Google Maps en Wikipedia vir ons gebruik van hulle inligting.
    © Copyright 2011 travellingsouthafrica     Site developed by ten4