Suid-Afrika het 862 gelyste dorpe en stede. Hierdie dorpe wissel van 'n handvol inwoners tot Johannesburg se groter metropolitaanse gebied met 10 miljoen mense.
Dorpe en stede in die Wes-Kaap is deurtrek met geskiedenis en dateer terug na die 17de eeu.
Die grootste stad in die land, Johannesburg, was gevorm in 1886 as gevolg van die goudstormloop.
Kimerley het die eerste straatlampe in die wêreld gehad en was gevorm na die reuse ontdekking van diamante.
Suid-Afrika het 9 provinsies, elk met sy eie fauna, flora, kultuur en mense.
Gauteng, die ekonomiese kragsentrale van Afrika, 'n uitgestrekte en lewendige eerste wêreld metropolitaanse gebied
KwaZulu Natal, rollende heuwels en van die kontinent se grootste hawens te Durban en Richardsbaai
Limpopo, oop vlaktes van bosveld
Mpumalanga, met die Kruger Nasionale Park en oneindigende houtplantasies
Noord-Kaap, uitgestrekte semi-woestyn
Noordwes, droeë gebied met die wêreld se grootste platinummyne
Oos-Kaap, met 'n onherbergsame kuslyn, opspraakwekkende natuurskoon en 'n groot motorkar industrie
Vrystaat, wye oop vlaktes en boerdery
Wes-Kaap, pragtige berge, inheemse flora nêrens anders gevind in die wêreld nie, historiese geboue en wingerde vergelykbaar met die beste
Hierdie is 'n kaart van Suid-Afrika. Links kliek, hou en sleep of kliek op die pyltjies om die kaart in enige rigting te rol. Dubbel-kliek enige plek op die kaart om in te peil of + en - knoppies
Hierdie afdeling verskaf 'n wye verskeidenheid van statistieke oor Suid-Afrika, kommunikasie infrastruktuur, ekonomie, geografie, regering, militêre sake, die mense en vervoer.
Suid-Afrika het 11 amptelike tale. Daarbenewens is daar baie woorde wat uniek aan hierdie land is. Hierdie is 'n lys van die meer algemene woorde wat menig 'n besoeker verward sal laat.
Hierdie is 'n lys van www.travellingsouthafrica.co.za se advertensietariewe.
Alle tariewe is in Suid-Afrikaanse Rand, uitgesluit BTW, vooruit betaalbaar en alle transaksies is onderhewig aan on Standaard Terme en Voorwaardes van Handel.